The Adventures of Jack Parow in Hier Kom Kak!

jack parow_0002

The Adventures of Jack Parow in Hier Kom Nou Kak! is ‘n ‘limited edition’ komiek wat onlangs deur Parowphernalia, Isotrope Comics en X-Libris uitgegee is. Die 32-bladsy volkleur storie speel af in die jaar 2213 en is definitief slegs vir volwassenes! Jack se pa speel ‘m kak truuk op Parow om hom verantoordelikheid te leer. Maar Jack het die laaste lag!

The Adventures of Jack Parow in Hier Kom Nou Kak! is a ‘limited edition’ comic published by Parowphernalia, Isotrope Comics en X-Libris. The 32-page full colour story takes place in the year 2213 and is definitely for adults only! Jack’s father plays a trick on Parow to touch him responsibility. But Jack has the last laugh!

jack parow_0001